Lizelle Verjaar!
Dis weer daai tyd van die jaar! Kom geniet die dag saam met ons.
Die 23'ste Augustus 2014

Wat?

gaan ons doen?


Click op prentjies vir meer inligting!

RSVP asseblief julle ons moet plek bespreek by Stone Cradle en ons moet kyk hoeveel van julle is game vir die putt-putt. :)

Vir meer detials click op die prentjies hier bo.

Vir directions scroll af om die google maps tesien van waar dit is

Om te rsvp click hier onder op die RSVP button of bo in die menu.

Of as julle old fashioned is, of da issues is WhatsApp ons.

RSVP

19th Hole Putt Putt


19th Hole Putt Putt

Stone Cradle Resturant


Stone Cradle

RSVP Bitches!


Gaan jy saam ons putt-putt speel?
Jip!
Nee ek wil nie :(
Gaan jy saam ons eet?
Jip!
Nee ek wil nie :(